Nuwe jaar met ‘n nuwe begin

17
Jan

DIS N NUWE JAAR MET N NUWE BEGIN EN MET NUWE UITDAGINGS EN NUWE GELEENTHEDE. MAG DIT VIR JULLE ALMAL N MOOI JAAR WEES. GOD IS N GOD IN BEWEGING – HY IS IN MOMENTUM. SOOS DIE BYBEL DIT STEL: DIE KONINKRYK BREEK VIR HOMSELF N PAD OOP EN WIE HULLE KRAGTIG INSPAN, NEEM DIT IN BESIT. MAG ONS DAN SAAM MET DIE HERE VORENTOE BEUR IN HIERDIE NUWE JAAR.

WAT MYSELF BETREF SIEN EK SO UIT NA AL DIE GELEENTHEDE OM VAN DIE HERE SE GENADE EN GOEDHEID TE KAN SING. HIERDIE KWARTAAL IS EK GENOOI NA PLEKKE SOOS MEYERTON, SECUNDA, BELA-BELA, PRETORIA EN JOHANNESBURG, KUILSRIVIER, FICKSBURG, DIE STRAND, TOT IN FRASERBURG EN TYDENS DIE KKNK OOK IN OUDTSHOORN. BID ASB SAAM MET MY DAT DIE HERE DIT SAL SEEN. DAN NEEM EK OOK N MUSIEKVIDEO OP VAN MY NUWE CD ,HOE GROOT IS U,  BEGIN MET N NUWE TV PROGRAM OP KRUISKYK NEEM BOODSKAPPE OP VIR RADIO RSG. EN DAN WERK EK AAN N NUWE MOTORFIETSTOER NA EUROPA IN JUNIEMAAND EN N BYBELTOER NA ISRAEL IN SEPTEMBER.

MAG DIE JAAR VIR JOU SAAM MET DIE HERE N FEES WEES EN DANKIE DAT JY MY WEBBLAD BESOEK HET. SKAKEL OOK IN OP TWITTER OF FACEBOOK AS JY WIL.

Hoe Groot Is U

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Ek Is

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Seisoene

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Boeke